Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Die Bewaarder se Towerboek" by Rain Oxford # eBook PDF Kindle ePub Free

Die Bewaarder se Towerboek

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Die Bewaarder se Towerboek
  • Author : Rain Oxford
  • Release Date : January 04, 2016
  • Genre: Sci-Fi & Fantasy,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 556 KB

Description

Dylan het gedink hy is 'n gemiddelde man, met 'n doodloopstraat werk en nie groot aspirasies in die lewe nie. Toe hy ‘n swart boek vind met eienaardige woorde en merke, ontdek hy dat die heelal baie groter is as wat hy gedink het. Die Bewaarder van die Aarde, wat die boek en sy groot krag veilig bewaar het, en uit die verkeerde hande gehou het, word doodgemaak. Nou het die Aarde 'n nuwe Bewaarder nodig gehad.

Die stryd om die boek te beskerm het vroeg vir Dylan begin, toe hy vinnig moes staatmaak op sy nuutontdekte magte om die wesens wat gestuur is om die boek te vat, te verslaan. Dylan se lewe word verseker vol avontuur, gevaar en toorkrag

Om sy boek te beskerm en die wêreld wat nou op hom staatmaak, moet hy leer om te oorleef in 'n vreemde wêreld, veg teen die vreeslikste gruwels buite enige verbeelding denkbaar, sy toorkuns bemeester, en uiteindelik die stryd stry teen 'n donker god wat reeds een wêreld vernietig het.


PDF Ebook Download "Die Bewaarder se Towerboek" Online ePub Kindle